Kolitis

Vrywaring: Die mediese inligting verskaf op Wikipedia dien slegs as 'n riglyn en dra geen waarborg van feitelike korrektheid nie.
Enige vrae of klagtes oor u persoonlike gesondheid behoort na 'n dokter verwys te word.
Kolitis
Klassifikasie en eksterne bronne
'n Mikrograaf wat kriptitis toon, 'n mikroskopiese korrelaat van kolitis.
'n Mikrograaf wat kriptitis toon, 'n mikroskopiese korrelaat van kolitis.
Mediese waarskuwing

Kolitis is 'n ontsteking van die kolon. Kolitis kan akuut en selfbeperk of langdurig wees. Dit pas breedweg in die kategorie spysverteringsiekte.

In 'n mediese konteks word die woord kolitis (sonder kwalifikasie) gebruik wanneer:

  • Die oorsaak van die ontsteking in die kolon nie bepaal word nie. Byvoorbeeld Crohn se siekte kan geïdentifiseer word as Kolitis in 'n tyd wanneer die diagnose onbekend is, of
  • Die konteks duidelik is; 'n persoon met ulseratiewe kolitis praat byvoorbeeld oor 'n siekte met 'n dokter wat die diagnose ken.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search